Jaarboeke

Syfergeletterdheid 412


 
Modulekode ECD 412
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Die fasilitering, begrip en toepassing van vroeë wiskunde kennis, konsepte, vaardighede en prosesse. Om studente kennis, vaardighede en houdings verbonde aan grondslag fase wiskunde te verbeter. Aandag word ook gegee aan die beplanning van aktiwiteite, leer hulpbronne en assesserings prosedures om te verseker dat daar effektiewe leer plaasvind in die wiskunde program. Akademiese wiskunde kennis is ook deel van die inhoud.

Modulekrediete 8.00
Voorvereistes Soos per NGSO toelatingsvereistes
Kontaktyd 42 lesings per jaar, 3 tutoriale per jaar
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences